Open water swimming

Martin Theron

Martin Theron van Hoërskool Strand is onlangs deur Western Cape Aquatics as lid van die Western Cape Provincial open water swimming vir die  2020/2021-groep gekies.