
Gedurende November 2019, het 23 Parel Vallei Hoërskool leerlinge hul vlak 1-skeidsregterkursus voltooi. Elkeen van die 23 dogters het met ‘n gemiddeld van 90% geslaag. Dié leerders gaan nou verdere opleiding ontvang van Alida Duvenhage en Liana Kriel om hul praktiese gradering óók te verwerf. Sodra leerders hul gradering ontvang het, sal hul as skeidsregters vir wedstryde gebruik word.
Bus strike called off