Graad 12-leerder, Danielle Kleyn van Parel Vallei Hoëskool in Somerset-Wes, ook bekend as Afrika se “Queen of Maths, is die nasionale wenner van die 2020 Die Burger Beeld Volksblad Wiskundekompetisie. Danielle het vol punte behaal. Sy ontvang R20 000 prysgeld vir beide Parel Vallei Hoërskool en haarself.