Coenie kuier

■ Bekroonde musikant en TV persoonlikheid Coenie de Villiers tree op in die Paarl Stadsaal met Laurinda Hofmeyer, op Dinsdag 6 November, om 7nm. Kaartjies kos R400, insluitend die tweegang maaltyd. Bring eie drankies saam. RSVP vir nicolette@eugene-marais.org.za of by 076 451 9262.