■ Karel Dampies, ‘n gemeenskap werker vir Drakenstein en Kaapse Wynland, was uitgenooi as gasspreker en toneelspeler om die jeug te vermaak rondom16 Dae van Aktivisme en Wêreld Vigsdag. Ander sprekers was ook uitgenooi, onder andere die polisie, rondom veilighed, en die maatskaplike werker vir die gemeenskap. Agterna is die kinders lekker bederf met sap en eetgoed, en die sprekers het ‘n geskenk ontvang. Van links, is Adeelah Whatney, Johannes Jones, Antoneen du Plessis, Karel Dampies, en Sersant Desiré Prins.