Paul Roos matriek-prestasie

■ Wolfgang Wild is die top presteerder by Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, van 246 kandidate wat die matriekeksamen in 2017 aangepak het. Hy het ’n gemiddeld van 96.4% behaal, sowel as sewe onderskeidings.