Chris Chameleon en Daniella by Die Bôrdienghuis

■ Chris Chameleon en Daniella Deysel, Kat en Wolf, tree Woensdag 16 Mei op in Die Bôrdieng-huis by die Breytenbach-sentrum in Wellington. Die vertoning begin om 8nm. Kaartjies kos R130 en kan bespreek word by teater@breytenbachsentrum.co.za of 021 873 2786.