Martin se groot swem-prestasie

Martin Theron

Hoërskool Strand swem ster, Martin Theron, het tydens die Cape Town Metro Aquatics Westelike-Provinsie vlak 1-gala op Saterdag 9 Februarie en Sondag 10 Februarie  aan 11 items en agt medaljes – vyf goud, twee silwer en een brons – losgeslaan.