Hoërskool Stellenbosch matriekprestasies

■ Die top seun en top meisie presteerders by Hoërskool Stellenbosch wat in 2017 die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen afgelê het, is Timothy Morris, gemiddeld 92.9% en Jana van Tonder, gemiddeld 89.7%.