■ Alexia Pillay van Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes is gekies is vir die Western Cape Oaks onder-17 netbalspan. Dié WP-span sal vanaf Sondag 24 Junie tot Woensdag 28 Junie na Boksburg, Gauteng toer om deel te neem aan die nasionale netbaltoernooi.