Netbal nuus

Nikita Hammers en Bianca van Deventer.

Twee Hoërskool Strand leerders, Nikita Hammers (onder-17) en Bianca van Deventer (onder-18), is in die Kaapse Wynland netbalspan opgeneem. Die toernooi vind Vrydag 5 en Saterdag 6 Julie in Wellington plaas.