Ses van Hoërskool Stellenbosch se tennis spelers, Maretha Burger, Duther Theron, Deon Toerien, Yarona Morule en Marc Poggenpoel, het gedurende die Maart-vakansie aan die Interpro (interprovinsiale skooltennistoernooi) deelgeneem waar hulle die Bolandspan verteenwoordig het.