Nia presteer

Nia Theron.

Hoërskool Strand leerder, Nia Theron, het voor verlede week aan die interprovinsiale hokkietoernooi vir onder C-meisiespanne in die Paarl deelgeneem. Die Boland dogters onder-16 span, waarvan sy lid was, het ‘*  silwer medalje in die toernooi verower.