Hokkie-prestasie

Leani van der Merwe.

Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder van Hoërskool Strand, is vir die Westelike Provinsie  plattelandse span,  wat in Junie in Pretoria aan die interprovinsiale toernooi gaan deelneem, gekies.