Dylan Oelofse van Just Property Stellenbosch, die hoofborg van Hoërskool Stellenbosch se eerste netbalspan, en die hoofbestuurder van Just Property Blouberg, Graham Ross, het verlede week die skool se sportdag kom ondersteun, waar die netbalspan teen Vredenburg 30-11 gewen het.