Paul Rooser Ruan Badenhorst het laas naweek aan die WP baanfiets kampioenskappe by die Bellville Velodrome deelgeneem, en behaal vier goues en een silwer medalje.