Wit Span

Fotograaf Willem Grobler

By die Hoop Laerskool Somerset Wes se onlangse kleuresport het die Wit Span die geesbeker gewen: bo links is die span se dirigente, en in aksie, regs.