Swemmer presteer

Hoërskool Strand swemmer, Martin Theron, links, is * ywerige swemmer en neem gereeld aan galas deel. Hy het voorverlede naweek in Oudtshoorn by die Wes-Kaap Junior Kampioenskap aan ses items deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

Hoërskool Strand swemmer, Martin Theron, links, is ‘n  ywerige swemmer en neem gereeld aan galas deel. Hy het voorverlede naweek in Oudtshoorn by die Wes-Kaap Junior Kampioenskap aan ses items deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

– 100 meter vlinderslag – 1ste plek

– 200 meter vryslag aflos – 1ste plek

– 200 meter wisselslag aflos – 1ste plek

Vir die ander items het hey ‘n 6de en 4de plek gekry.