Strand Leeskring

Die Strand Leeskring hou op Maandag 6 Augustus, om 3nm, ‘* vergadering in die Strand Biblioteeksaal.

Dr Dawie van Velden, vroeër van Huisgenoot se Wat sê die dokter faam, is die spreker, en praat onder andere oor sy jongste publikasie: Die pasiënt as vennoot. Toegang vir nie-lede is R10. Vir besonderhede, kontak Lenette Swart, die voorsitter van Strand Leeskriing, by lenetteswart@gmail.com

Nutrition Talk

There will be a talk on “Smart eating for young athletes” with Tanelle Schutte, clinical dietitian, and the ideal food choices for young athletes, on Tuesday August 7, at the Learning and Development centre, Mediclinic Vergelegen, at 5.30pm. Entry is free. For more information, contact Vergelegen Dietitians at 021 851 6228, or reception@vergelegendts.co.za

bolander@inl.co.za