Strand Hoër akademiese prestasies

 Tydens die onlangse Junie-eksamens het verskeie leerders by Hoërskool Strand goed gepresteer.Pet van den Bergh (Gr 8) het 91.9% behaal, Esterlie Mare (Gr 9) het 91.56% behaal, Marco Peek (Gr 10) het 93.7% behaal, Barend Edwards (Gr 11) het 89.8% behaal, en die top Graad 12 preseteerder was Emja Langeveldt wat 89.5% behaal het.