Strand Gholfspan wen

■ Die eerste  interskole gholf tussen Hoërskool Strand en Hoërskool Parel Vallei het op Maandag 20 Augustus op die Strand Gholfbaan plaasgevind, en die Hoërskool Strand span het die kragmeting met 111 punte teenoor 97 gewen.