Strand-atlete presteer

■ Sowat 130 Hoërskool Strand atlete het Vrydag 2 Februarie aan die Norman Hauzer-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Bellville deelgeneem, en derde geëindig in ’n spankompetisie wat deur Paarl Gimnasium gewen is. Bellville was tweede en Strand derde.