Silwer vir tennis span

■ Die Paul Roos eerste tennis span het die silwer medalje verower by die Grey Tennis toernooi wat by Grey College in Bloemfontein plaasgevind het, vanaf Saterdag 20 Oktober tot Maandag 22 Oktober. Agter, van links is, Hugo Kotze, Wikus Robbertse, Luca Link, Ruben Fortuin en Jacobus Swanepoel (afrigter), en voor, van links is Carl Roothman, Stephen Claasen en Andre du Plessis.