Shiraz kampioene

Die oorwinnaars van die 2019 Shiraz Uitdaging is bekend gemaak. Die 12 top wyne in dié jaarlikse kompetisie is onlangs in die Paarl uitgesonder.