Rugby helde

Dié groot opgewondenheid spruit uit die aankondiging dat vyf Parel Valleiers gekies vir die Suid-Kaapse rugbytoerspan wat Suid-Afrika vanjaar gedurende die Oktobervakansie in Australië sal verteenwoordig. Tydens Parel Vallei Skool se onder-16A-rugbyspantoer na die Suid-Kaaptoernooi in George, is dié spelers vanuit 26 skole regoor Suid-Afrika gekies deur ‘n paneel van rugby-deskundiges onder leiding van Nico Bezuidenhout.

Agter, van links, is Nicholas Goble, Melane Liwane en Ethan Borcherds; en voor is Severino Pereira en Jordan Haupt.