Verskeie medaljes is deur rolbalspelers van Hoërskool Strand gewen tydens die onlangse Envar Buys streekstoernooi in
Oudtshoorn. Hulle het Westelike Provinisie in hul onderskeie spanne verteenwoordig. Van links, Armand Smit, onder-15 Newby span, goud; Zelda Mareé, onder-15 newby span, goud; Shannon Phillip, onder15 ope span, goud; Eugene Louw, onder-20 newby span, brons; McKenzie Knipe, onder-15 ope span, silwer; en Janlo Smith, onder-20 newby span, brons.