Parel Vallel Hoërskool was een van 10 skole wat verlede Sondag in die Stellenbosch Eisteddfod deelgeneem het. Onder leiding van Johlane van Niekerk (koorleier) en Winand Grundling (begeleier), het die koor goud+ verower, en die vokale ensemble, goud. Bo, is die Parel Vallei vokale ensemble.