Puik prestasie

Chris Lengeveldt

Hoërskool Strand Graad 12 leerder, Chris Lengeveldt, het die sewende posisie behaal op die Wes-Kaap se merietelys in die 2019 matrikeksamen. Hy het die toekenning Donderdag 16 Januarie  tydens ’n geleetheind by Leeuwenhof, Wes-Kaap Premier Alan Winde se amptelike woning, gekry.