Proe-proe

Johan Ehlers, Bennie Howard, Bertus Basson en Marina Bester.

Johan Ehlers (Agri-Expo hoof uitvoerende beampte), Kaapse wynmeester Bennie Howard, glanssjef Bertus Basson en Marina Bester van Skaapvleis SA tydens die jaarlikse Agri-Expo Landbouproe-reeks by die US Woordfees.