Piano festival

Lize du Toit, n Graad 12 leerder by Hoërskool Stellenbosch, het op Saterdag 11Mei die 10de Piano Festival.

Lize du Toit, ’n Graad 12 leerder by Hoërskool Stellenbosch, het op Saterdag 11Mei die 10de Piano Festival by Rustenburg Girls’ High School bygewoon en meesterklasse ontvang van die Portugese pianis, Jose Dias. By die geleentheid wen Lise die Judith Dernier Piano Award, van 
R1 000. Christiaan Bell het ook hierdie geleentheid bygewoon en meesterklasse van Sandra Kettle ontvang.