Paasjolyt

 Paasfees was nie net Paasbolletjies en kerrievis nie maar ook om hartjies bly te maak met paas eiers en sappies. Karel Dampies, gemeenskapwerker vir Drakenstein en Kaapse Wynland, het dit goed geag om ‘n klompie kinders te verras mer lekkergoed en sappies. Die kinders was baie opgewonde vir die verrassing en het dit baie geniet. Hier is Karel saam met die kinders.