Oulike modeltjie

Adelay Hendricks, van Wellington, is die trotse wennertjie vir 
Mej Voor-Groenberg Juniors, by ‘n  model kompetisie. Verskeie dogters het deel geneem en sy het hulle uitgestof. Hier is sy saam met haar trotse ouers, Adriano Dampies en Christel Hendricks.