Adelay Hendricks, van Wellington, is die trotse wennertjie vir Mej Voor-Groenberg Juniors, by ‘n model kompetisie. Verskeie dogters het deel geneem en sy het hulle uitgestof. Hier is sy saam met haar trotse ouers, Adriano Dampies en Christel Hendricks.
Bus strike called off