Nuwe PV beheerliggaam bekendgestel

Parel Vallei Skool se nuutverkose beheerliggaam is, agter van links, Richard McNally (nie-opvoeder), Darryl Spijkers (opvoeder), Paul Botha, Dawie Malan, Werner Kleinschmidt (tesourier), ds. Greg Blair (onder-voorsitter), Megan Mol (hoofdogter); en voor, Lindie Strydom, Linda van der Merwe (opvoeder), David Schenck (skoolhoof), Johan van der Spuy (voorsitter), en Nicola de Jager.

Afwesig: Dylan Janse van Rensburg (hoofseun)

Die nuwe lede van die 2021 PV beheerliggaam.