Nuwe personeellede by HS Strand

Hoërskool Strand verwelkom vanjaar drie nuwe personeellede. Van links, Neretha Els, wiskunde; Isodor Dirkse, wiskundige geletterdheid en rekenaartoepassingstegnologie; en Adel Marais, wiskunde.