Ses nuwe personeellelde is by Parel Vallei Hoërskool aangestel. Agter, van links, is Dave Karlsen, kriekethoof; Sarah-Lee Allers, wiskunde; Jacques du Plooy, sport; en Deona le Roux, Engels. Voor, van links, is Maryna du Toit, verbruikerstudie, en Danielle Mockey, Engels.