Nuwe blou bloed

Baie welkom aan dié nuwe onderwysers by die Parel Vallei-span. Agter, van links is, Helene van der Merwe, musiek; Lizeth van der Merwe, IT; Taryn Nel, fisiese wetenskappe; Wynand Grundling, musiek; Johlané van Niekerk, musiek. Voor, van links, is Lauren Oertle, Engels; Nerina Laubscher, rekeningkunde; Marlie Stander, fisiese wetenskappe.