Noodhulp vir Adalaars rugby

■ Adalaars Rugby Unie was die rugby span wat ‘n noodhulp tas ontvang het, wat hulle kan gebruik op die rugby veld wanneer daar wedstryde gespeel word. Dit was een van die dinge wat die groep glad nie gehad het nie. Van links, Adriano Dampies, die rugby unie se sekretaris, en Karel Dampies, regs, gemeenskapwerker vir Drakenstein en Kaapse Wynland, het die sak ontvang van Jacorie Visagie van Mediclinic. Nou kan die span met gerus hul spel uitoefen.