Saterdag 13 April was die Westelike-Provinsie skiet kampioenskappe en Melodi Buirski van Hoërskool Stellenbosch het albei haar klasse gewen en twee goue medaljes verower. Melodi is tans heel voor wat die seisoen se punte vir die Westelike-Provinsie junior skuts betref.