Madiba-dag

■ Karel Dampies, ‘n gemeenskapswerker vir Drakenstein en Kaapse Wynland, was deel van die gemeenskap wat ‘n reuse mosaïek gebou het by Canal Walk winkelsentrum op Madiba-Dag, vir sy 67 minute. Karel sê: “Dit was ‘n ongelooflike ervaring, en die gemeenskap het dit baie geniet.