Laerskool Eikestad presteer

■ Vier leerlinge van Laerskool Eikestad het uitstekend presteer in die jaarlikse Amesa-olimpiade. Hulle het meegeding teen 3 482 wiskundiges, en het onder die top-30 geeindig.