HSS in top 100

Janicke Dill en Theo Pellissier.

Hoërskool Stellenbosch is onlangs aangewys as nommer 12 uit die top 100 voederskole vir die Universiteit van Stellenbosch.