Hoërskool Strand speel hokkie teen Aldenham-toerspan

Hoërskool Strand se eerste seunshokkiespan het op Maandag 17 Februarie teen n toerspan van Aldenham Skool in Engeland gespeel.

Hoërskool Strand se eerste seunshokkiespan het op Maandag 17 Februarie teen ‘n toerspan van Aldenham Skool in Engeland gespeel. Twee doele is deur Josh Schwartz en Armandt le Roux aangeteken. Die Aldenham-spelers het egter gewys wat harde hokkie is en met 3-2 geseëvier.