Hoërskool Strand prestasies

 Oudleeder Anso Kemp, het in 2009 haar Netbal Suid-Afrika A-gradering ontvang. Sy tree gereeld op as skeidsregter by Suid-Afrikaanse seniors en nasionale netballigas. Anso het ook onlangs ’* internasionale skeidsregtersgradering behaal.