Oudleeder Anso Kemp, het in 2009 haar Netbal Suid-Afrika A-gradering ontvang. Sy tree gereeld op as skeidsregter by Suid-Afrikaanse seniors en nasionale netballigas. Anso het ook onlangs ’* internasionale skeidsregtersgradering behaal.
1 of 2
Michelle Olivier is in die WP dogters onder 18 span wat onlangs in die Suid-Afrikaanse Ope Skaak Kampioenskappe in Durban eerste geëindig het en goud verower het. Michelle het ook * goue medalje gekry vir haar skaakgradering wat die beste was.
Bus strike called off