Hoërskool Strand koerant

■ Die eerste 2018-uitgawe van die  Suidooster-skoolkoerant is Woensdag 28 Maart deur die redaksiespan aan die skoolhoof, Danie Malan, oorhandig. Van links, is Ariana Uys, Marco Pretorius, Michelle Olivier, Zoe-lee van der Merwe en Danie Malan.