Hoërskool liefde

■ Xena Gericke en Christopher Blair Hook, matrikulante van Hoërskool Strand, het die onlangse matriekafskeid bygewoon. Die paartjie gaan al van Graad-7 uit.