Hoera vir Anso!

■ Anso Kemp, die bemarker van Hoërskool Strand, het die naweek van Vrydag 15 Junie to Sondag 17 Junie as die skeidsregter by die semi-finaal en finaal van die Brutal Fruit-netbalreeks opgetree.