Die landbou-ekspo-plaaservaring-kombinasie “Agri-Expo Livestock” en “Die Groot Plaasproe” is op Donderdag 31 Januarie met die ROAR-toekenning as beste handel- en verbruikersuitstalling in Afrika, in die kategorie vir uitstallings groter as 12 000 m2, bekroon.