Atletiekprestasies

Hoëskool strand het onlangs hulle kleure-atletiekbyeenkoms gehou.

Hoëskool strand het onlangs hulle kleure-atletiekbyeenkoms gehou. Die veelsydigste atlete van die dag is, van links, Celentia van Vuuren, junior victrix ludorum; Alexander Smit, junior victor ludorum; Bianca van Deventer, senior victrix ludorum; en Adriaan Kennedy, senior victor ludorum.